Menorah Tabernacle menorah_tabernacle プロフィール写真/

Menorah Tabernacle

@menorah_tabernacle

@menorah_tabernacle Instagram(インスタグラム)の画像・動画

Almal van ons wil op sekere staduims en uitdagings van die lewe die "SPESIFIEKE" stem van GOD hoor! Moreoggend by Menorah Tabernakel gaan ons prakties geleer word dat elke mens GOD se stem kan hoor. Dit gaan jou lewe verander, so moenie mis nie, bring iemand saam en bring asb n' notaboek en pen. Hoe kan ek God se SPESIFIEKE stem hoor? Moreoggend 9uur eksklusief by Menorah Tabernakel. Groete Pasoor Frik en Amelia Weideman

12/16/2017 3:10:13 PM 0
Sponsored ads

Daar sal vir julle VRYE en FEESTELIKE toegang wees tot die ewige Koninkryk van ons Here en Verlosser Jesus Christus as julle hierdie dinge doen. VRAAG: Watter dinge? Kom vind uit more oggend om 09:00 tydens die erediens en ontvang die vrye toegang. Past. Frik en Amelia Weideman. #MenorahTabernacle #sunday #teaching #somethingnew

11/25/2017 8:14:04 PM 0
Sponsored ads

Ons het nog net 2 weke oor van ons voetpad deur die Woord. Die tyd het vinnig verby gegaan. Is julle nog almal op datum? #bible #scripture #bible ReadingPlan #bible Verse #MenorahTabernacle #God

11/19/2017 6:34:09 AM 0

May you have a wonderful week in the Presence of the ALL MIGHTY GOD. "The LORD bless you and keep you: The LORD make His face to shine upon you, and be gracious to you: The LORD lift up His countenance upon you, and give you peace." Numbers 6:24-26 #MenorahTabernacle #blessings #Week #instamoment #picoftheday

11/13/2017 11:21:49 AM 0

人気のタグ

#空 #雲 #夕陽 #夕日 #夕焼け #夕暮れ #夕飯 #高速道路 #京都 #そらとも #グラデーション #フィルム #ブレスレット #カメラ女子